HOCKEY vs EIKESTAD PRIMARY SCHOOL

Die Ever Hokkiemaats het die afgelope Vrydagmiddag met die bus vertrek na Laerskool Eikestad vir hul hokkiewedstryde. Despite cold weather the Evers did us proud with good results vs Eikestad. Ons 0/13 A&B seuns en dogters se wedstryde is op astro gespeel en was voorwaar iets vir die oog Vrydagaand. Baie dankie aan ons ouers wat so getrou die spanne ondersteun. Sterkte aan die Evertjies wat nou eers moet aandag gee aan eksamen tot ons volgende kragmeting.

HERMANUS HOCKEY FESTIVAL

Hermanus het ons die afgelope Saterdag met ‘n pragtige sonskyndag verwelkom. Our u/10B, u/11B, u/14B & C boys and girls took part in this festival. Die Evers het aan verskeie wedstryde deelgeneem en hul uiters goed van hul taak gekwyt, veral as ons na die uitslae kyk. The players enjoyed playing against teams from other parts than the Northern Suburbs. Baie dankie aan die ouers wat die lang pad aangedurf het om ons Evers te ondersteun. Thank you to our coaches and umpires for their support.

EVERSDAL HOKKIE

Die hokkiekalender was omtrent bedrywig die afgelope week. We had league mathes against Van Riebeeckstrand and Excelsior with the boys playing home and the girls away. Ons het uitstekende uitslae behaal tydens hierdie wedstryde. Die afgelope Vrydag was die o/11A seuns en dogters en o/13A seuns en dogters betrokke by die SWPS-toernooi in Somerset-Wes. Our Evers did us proud by bringing home 3 gold medals and a bronze. Saterdagoggend was dit weer vroeg opstaan vir ons o/9 en o/10 seuns en dogters wat deelgeneem het aan die Table View toernooi. Hierdie spanne het uistekende uitslae behaal teen hulle onderskeie teenstanders. Welgedaan Evers!

We had some u/13 representatives at the WP Hockey Trials on Thursday and Friday at Hartleyvale. Congratulations to Jenna Small and Nina Adllem who was selected for the WP side. Net ‘n woord van dank aan ons ouers wat ons Ever Hokkiemaats tydens die afgelope week se vol hokkieprogram ondersteun het.

U/14 BOYS KNYSNA HOCKEY TOUR

Die hokkiemanne het die afgelope Saterdag huiswaarts gekeer na drie dae van swoeg en sweet op die hokkieveld. Once again it was an amazing experience for the boys to participate in this festival.

Ons B-span seuns moes kragte meet teen A-spanne, maar het geensins teruggestaan vir die uitdaging nie. Congratulations to our A side boys who did not loose one match on tour.

Baie dankie vir die ondersteuning van ons ouers tydens die toer, dit word opreg waardeer.

u/14 KNYSNA GIRLS HOCKEY TOUR

Ons is pas terug van nog ‘n suksesvolle Knysna Hokkietoer met ons o/14A & B-dogters. We were privileged to see some rain along the way. Die spanne is blootgestel aan sterk kompetisie en het hulle goed van hulle taak gekwyt. Our A side played 13 matches and won 12. Die 0/14B-dogters het geensins terug gestaan vir die ander skole se A-spanne nie. Goeie vriendskappe is gevorm en spanwerk is gekweek. We thank our parents for their loyal support.

HOCKEY COACHING CLINIC

Ons hokkie-afrigters het die afgelope week ‘n afrigtingskursus bygewoon om hulle vaardighede op te skerp vir die 2018 seisoen. We had the privilege to be inspired by the West brothers, Bryce and Craig. ‘n Teoretiese sessie, gevolg deur ‘n praktiese sessie, het selfs die “ou hande” ‘n ding of twee geleer. It was fun seeing our coaches involved in the practical session. Ons sien uit na die 2018 seisoen.

u/14 HOCKEY TRIALS (Boys & Girls)

DIT IS ALWEER SULKE TYD….. Our Evers had hockey trials this past Thursday and Friday at Eversdal Primary School. Al die spelers sien uit na die aankondiging van die Knysna Toergroepe. Dit is voorwaar ‘n groot gebeurtenis op die kalender vir die hokkiespelers. Beide dae is in goeie gees afgehandel sonder enige beserings. Our coaches are excited to see all the players develop during the 2018 hockey season.

TOP TIEN SKOLE TOERNOOI

Ons o/14A Hokkieseuns het die afgelope naweek deelgeneem aan die Top Tien Skoletoernooi te Hartleyvale. Dit was ‘n voorreg om deel te wees van hierdie prestige geleentheid. Our boys came 7th in this tournament. Our Northern suburbs sides did us proud by claiming 3 positions in the top 4. Baie dankie aan ons ouers vir julle ondersteuning. Our boys made us proud in the 2017 season.

HOKKIE vs DURBANVILLE

Die afgelope naweek het ons senior hokkie Evers deelgeneem teen Durbanville. Despite the tough competition our Evers did us proud. Die Evers se sportmanskap en veggees was iets om op trots te wees. Positiewe uitslae was ‘n pluspunt, maar dit was die manier waarop ons Evers gewen en verloor het Saterdag wat weereens gewys het dat ons Evers respek en intergriteit het. To our parents a special thank you for your loyal support during the season. WANT ‘N EVERMAAT IS VROLIK……… !!!!!!

MINI-HOKKIE vs DURBANVILLE PREP

Die Evermaats het vanmiddag deelgeneem teen Durbanville Voorbereiding. Modder, nat velde, ysige koue en reën was nie genoeg om die Evertjies se gees te demp vir hierdie kragmeting nie. Our Evers did us proud with excellent results both boys and girls. Sportmanship, energy and perseverance won the day.