EVERVARIA

Evervaria 2018 was ‘n reuse sukses! Daar was 25 items waarvan altesaam 37 leerders deel was. Die leerders het hulle baie goed van hul taak gekwyt en is telkemale luid toegejuig.

The audience was also entertained by our own teachers – good humor and faultless dance steps were enjoyed by young and old.

Die beoordelaars het behoorlik kop gekrap en op die volgende sewe kategoriewenners besluit: Luan Strydom, Ethan Slabbert, Kirsten Swart, Stephan Strydom, Esther Smit, Diané Lourens, Marné van der Merwe, Ameli Raats, Zandri van der Nest.

Congratulations to all our finalists for your braveness and enthusiasm! All of you are true Evers!

Klankpalet / Sound Shades

Laerskool Eversdal se Musiekdepartement het hierdie jaar besluit om vir die Luisterure van ouds ‘n splinternuwe baadjie aan te trek. Sodoende is die eerste KLANKPALET / SOUND SHADES gebore.

On Tuesday, 10 October our music pupils entertained their parents and friends with lovely music on either the piano, guitar, recorder or flute.

Die leerders was opgedeel in hul graadgroepe. Tydens die eerste konsert het Gr. 1-4 leerders hul talente gedeel, terwyl Graad 5-7 kort op hul hakke was om 19:15.

The school’s Percussion Bands, as well as one of the Marimba Groups also had the chance to show their talent. We are very proud of every learner who participated – well done Evers.

Baie dankie ook aan ons ouers wat die geleentheid ondersteun het, ons waardeer die positiewe terugvoer.

ATKV Applous Finaal

Our choir participated in the final round of the ATKV Applous competition. In die afdeling vir meer ervare kore het ons derde plek behaal. Ons het ook die prys gewen vir die beste Afrika-lied.

Gene Louw won with 90,5%, second was Durbanville with 88,43% and our Evers achieved 88,08%. Die kompetisie was dus vreeslik sterk! Well done to all our Evers!

Baie geluk aan Me. Madri Gerber en Mev. Prozesky! Baie dankie vir al julle toewyding!

EVERVARIA GALA-AAND

Gisteraand het die finaal van die Evervaria plaasgevind. Ons Evers het weer verras met puik vermaak en items van uitstaande gehalte. Even our teachers made a guest performance. Well done to all our Evers who took part.

A special thanks to Mrs Annerine Burger for all her organising of this spectacular evening.

TIEK TOK EVERKLOK GALA-AAND

Ons verjaarsdagvieringe het gisteraand ‘n hoogtepunt bereik tydens die Gala-aand van ons heelskoolkonsert.

Die gaste het bestaan uit verteenwoordigers vanaf die WKOD, die Beheerliggaam, oud-onderwysers, donateurs van die skool en vele ouers.

Our school’s promotional video was also released. It will soon be available on the website.

There are only a few tickets left for the last four evenings. This an event not to miss!

dsc_73222 dsc_73155 dsc_73100 dsc_73200