- General News

DAMUS 2022

Uiteindelik kon die skool vanjaar op 25 Augustus 2022, Damusaand hou, nadat ons in 2020 en 2021 dit nie kon hou as gevolg van COVID nie! Dit was die eerste Damusaand van ons Gr. 3’s, geen wonder dat hulle so opgewonde was nie.

44 Years ago, parents, along with the first Headmaster, Mr Jack van Renen, decided to create an event to live out our school’s motto, We Give. This event was an event where learners bought tickets to play games inside the school hall – games like Steady Hands, Ping Pong balls, attach a tail to a big cardboard horse, etc. And do not forget the Tombola, where you could choose something from the shelves filled with toys, etc. This tradition has been repeated since 1977, except for 2020 and 2021.

Alhoewel dit ‘n koue aand was, het oud en jonk hulself geniet. Die “Nerf Wars in the Arena”, sowel as the “Wipe Out Sweeper” was groot trekpleisters in die vierkant en moenie die “Dart Soccer” en die Kussingslaan agterweë laat nie!

There was also everyone’s favourite hamburgers, hotdogs, chips and curry and rice for supper, as well as pancakes, for dessert. The EverEats was operational as a coffee shop and what happened to all the cakes, sweets, fudge, brownies and cupcakes in the Skuur? Everything was sold in no time. Everything looked so delicious!

Baie dankie aan elke ouer, oupa en ouma, familielid, personeellid en steunpersoneel wat bygedra het om van Damus 2022 so ‘n sukses te maak. Ons salueer u vir elke bydrae wat u gemaak het, hetsy dit die drie stukkies hout, kompetisievorms of net u teenwoordigheid op die aand, ingesluit het. Dit was heerlik om die Everplaas weer so woelig te sien!

Ons is bevoorreg om ons skool se leuse te kan uitleef – Damus – Ons Gee!