- General News, Uncategorised

WÊRELDBOEKEDAG

Wat ‘n heerlike, interessante, woelige en besonderse dag was Wêreldboeke- en Kopieregdag 2022 nie!!!

Hier by die skool het Harry Potters, Rooikappies, sportsterre, feëtjies, seerowers, sprokiekarakters, wolwe, superhelde en ‘n klomp ander karakters rondgehardloop. Waar was al ons Evers?

The theme for 2022 was, You are a Reader, and by dressing up as ballerinas, transformers, robots, magicians and dwarfs, we all proclaimed that we are indeed readers and love books!

Ons personeel het net so lekker saamgespeel en was vir ‘n dag nie Juffrou en Meneer nie, maar dokters, Batman, bakkers, emoji’s, muise en vele ander wonderlike karakters!

Grade 3 – 6 rocked it in the hall with our speaker of the day, Jaco Jacobs! Our library monitors did an amazing job welcoming Jaco. He was completely overwhelmed!

Ons het heerlik geluister toe Jaco ons van sy nuutste boeke vertel het. Sommige Evers se oë het groot gerek vir sy staaltjies en dan het ons almal weer lekker gegiggel vir sy grappies en rympies! Jaco en ons Evers het regtig “gerock”!

Our little characters had a fantastic day showing off their outfits, talking about books and posing for photographs! The library was extra busy with many learners looking for especially Jaco’s books to read and to get our special World Book Day bookmarks.

Die spesiale week en dag is afgesluit met ‘n uitstekende boekverkoping met ‘n omset van oor die R60 000! Boeke en lees is beslis nogsteeds baie gewild by Laerskool Eversdal!

We thoroughly enjoyed being transformed into someone or something else and you could feel the magical powers of fantasy, imagination, books and reading!

Till next time!!!