- Sports

MARLOW RUGBYTOER

Tydens die kort Maart/Aprilvakansie het die o/13A Rugbygroep na Cradock, in die Oos-Kaap, getoer. Hulle het daar aan die Hoër Landbouskool Marlow Rugbyfees deelgeneem.  There were 28 participating schools, each playing three matches during the rugby festival.

Eversdal het teen die volgende laerskole gespeel: Frans Conradie, Gericke en Swellendam.  The competition was tough, but we played well.

Ons seuns het ook aan ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite deelgeneem, soos boeresport, kleilatgooi, toutrek en 7’s rugby.  The boys also participated in paintball. Ons Evers het ‘n baie oulike “chaperone” gehad wat hulle op ‘n privaattoer deur die plaas geneem het.  Op die plaas het hulle tussen die skape en varke rondgehardloop en kon in die ou “bunkers” rondloop en foto’s neem.  Ons stadsjapies het hierdie plaaservaring baie geniet.

Die hoogtepunt was natuurlik die dag toe die afrigters saam met die leerders op die rivier met binnebande kon afgaan.

The braai with the parents was special. We would like to thank all our parents, as well as coaches who toured with the boys. We are looking forward to a great rugby season with all our rugby teams.