Wat ‘n voorreg was dit nie om in 2022 ons Gr. 1’s en 2’s se mammas by ons te verwelkom vir ‘n dubbeld so groot saalbyeenkoms nie! Weens Covid kon ons nie verlede jaar Mammasaal hou nie en wou graag vir daardie mammas ook die geleentheid gee om deel hiervan te wees.
Covid did not interfere this year and we were very privileged to have this exciting event in our covered quad. The moms were excited to attend this special assembly and we could see the pride in their eyes.
Almal is vermaak met oulike liedjies wat pragtig gesing is deur die leerders. Na Mnr. Arangies se saalboodskap is die mammas oudergewoonte bederf met heerlike eet- en drinkgoed.
The teachers were all very proud of their learners whose behaviour was excellent. They were all stars!