- General News

VALUES ARE IMPORTANT TO OUR EVERS

As ‘n waardegedrewe skool, strewe ons daarna om waardes by ons leerders te versterk. Ons jaartema, “Vreugde in die reis,” sluit direk aan by ons waardes. 


On our safari drive we meet our first animal, of cause, the warthog. The warthog is an example of being brave, adaptable, and vigilant.  During the first term we will focus on those values. 


Daar sal kwartaalliks gefokus word op ‘n bepaalde dier en sy eienskappe om sodoende die waardes by ons leerders in te skerp. Hierdie kwartaal fokus ons op ons as Evers is aanpasbaar, braaf en oplettend. Ons koppel ook die kleur rooi aan hierdie kwartaal se waardes.


Enjoy the ride with your children in 2021.
 

~ Our value is the sum of our values ~
Joseph Batten