- Sports

4- HOEK ATLETIEKBYEENKOMS

Die afgelope Saterdag en ons atlete deelgeneem aan die 4-hoek atletiekbyeenkoms te Parow atletiekbaan. Sake is uitgespook tussen laerskole: Totius, Welgemoed, Kenridge en Eversdal. The athletes enjoyed taking part on a tartan surface and performed well. Our Evers once again did us proud at this event. Ons het 30 eerste plekke, 28 tweede plekke en 30 derde plekke tydens hierdie byeenkoms behaal. Baie geluk aan ons atlete met hierdie besonderse uitslae. Thank you the the parents for their loyal support at this event.