Uiteindelik het 15 Januarie 2020 aangebreek en die nuwe Gr. 1’s en hul ouers is op die Everplaas verwelkom.
The teachers could not wait to see their learners again. After receiving their name tags we went to the hall where Mr Arangies made everyone feel welcome.
Na saal het ons op die mat gesit en gesels oor wat ons die vakansie gedoen het en so mekaar beter leer ken.
During break we ate our lunch and played in the park to everybody’s delight.
Na die lekker speeltyd in die parkie het ons rustig geword en prente ingekleur en getel. Vlooi en sy familie (karakters in hul eerste leesboek) is bekendgestel. Hieroor was almal baie opgewonde!
Dit was ‘n baie opwindende dag waarin almal baie pret gehad het.
We cannot wait for tomorrow to do more exciting things and have even more fun!