- Sports

GHS INVITATION ATHLETIC MEETING IN PAARL

Laerskool Eversdal het Woensdag 30 Oktober vir die eerste keer aan die GHS Uitnodigings- Atletiekbyeenkoms deelgeneem in die Paarl. Die Evers het uitstekend gevaar ten spyte van atlete wat moes onttrek as gevolg van Tennis liga- wedstryde.

The athletes managed to win 4 gold medals, 6 silver medals, and 5 bronze medals. Thank you to all the parents for your support and helping to provide opportunities for our athletes, we really appreciate the sacrifices you make.