- Uncategorised

WELKOM GR.1’S VAN 2020

Met hope entoesiasme en groot opwinding het ons nuwe Evers gisteraand by die ‘groot skool’ kom kuier. Hulle kon nie wag om hul Juffrou en klasmaats te ontmoet nie.

Nadat elkeen sy plekkie in die klas gekry het, het die ouers beweeg na die saal om te luister na ‘n toespraak. Terwyl die maats vir hulle ouers gewag het, het hulle na ‘n poppekas vertoning in die Oink gekyk.

Here they all learned that they are now part of the Ever-family. No matter who we are and how different we may be, we all belong. We can all be friends, just like the animals in the puppet show. They ended the evening with a dance or two and went back to their parents.

Ons is net so opgewonde vir 2020 en kan nie wag om al die nuwe maats te ontvang nie!