- Culture

BYBELVASVRA FINAAL

Ons Bybelvasvraspan het op Vrydag, 18 Oktober, aan die finale rondte van die landswye kompetisie deelgeneem te ATKV Hartenbos. In total ten schools competed against one another for the first three positions nationally.

Every learner received a blue golf shirt. They had to wear this for a specific group activity in which they participated to get to know one another. This was a wonderful opportunity for all the participants to learn more about their opponents.

Verder was die naweek vol pret – van ontspan in die waterpark tot `n pragtige dinee die Saterdagaand. By hierdie spoggeleentheid het elke leerder pryse ontvang.

Elarduspark, in Pretoria, is aangewys as wenners. Met heerlike herinneringe en groot trots om onder die top tien van die land te wees, het ons teruggekeer met die voorneme om dit weer volgende jaar te bereik.