- Sports

EVERSDAL u/9A RUGBY TOURNAMENT

Op Dinsdag, 30 April was dit weer tyd vir ons jaarlikse o/9 A Rugbytoernooi.  Tydens die toernooi het ons 5 besoekende skole gehad wat by ons kom speel het. Die toernooi word gespeel op ‘n rondomtaliebasis, wat geleentheid bied vir elke span/skool om hul kragte te meet teen mekaar.

The first matches started at 16:00.  Each school played 5 matches.  Daar was geen algehele wenner aan die einde van die toernooi aangewys nie, aangesien die toernooi geoormerk is vir die genot en deelname aan die spel van rugby.

Ons sien daarna uit om hierdie toernooi weer in 2020 aan te bied, en bedank ons deelnemende skole asook ouers, vir hul bydrae tot die sukses van die geleentheid.