- Sports

GEORGE-SUID SPORTTOER

Die afgelope naweek het ons Evers na George getoer vir die jaarlikse Laerskool George-Suid Sporttoer. Ons rugby- (o/11A en o/13B), tennis- (seuns en dogters) en skaakspan het deelgeneem. Thursday morning we left school with a bus full of excited Evers. After lunch in Riversdal the next stop was Outeniqua High School. We stayed at Beyers Tehuis, the hostel at Outeniqua High School. Ons wil graag die Koshuisvader en Matrone van Beyers Tehuis hartlk bedank vir hul gasvryheid. Ons het baie lekker gebly en geëet.

Vrydagoggend het ons die Goeie Vrydagdiens bygewoon en daarna die amptelike opening van die toer. Rugby, tennis and Chess matches were played on Friday, Saturday and Monday. Sunday morning we went to Adventure Land on route to Plettenberg Bay. Our Evers thoroughly enjoyed all the water slides and super tubes. Not even a bit of rain stopped our Evers from all the entertainment.

Ons spanne het baie mooi presteer. Die skaakspan het die derde plek behaal, die tennisdogters en -seuns was gesamentlik eerste terwyl die twee rugbyspanne goed kompeteer het. Baie dankie aan al ons ouers vir hul lojale ondersteuning.

We are very proud of the manner in which our Evers behaved by treating others with respect. We look forward to supporting this tour in the future.