Die afgelope naweek het ons jaarlikse Sportdag teen Paarl Gim plaasgevind. Our hockey players went to Paarl on Friday. A special shout out to our u/7’s who played their first hockey matches.
Op Saterdag het ons o/13A Seuns en dogters hokkiespanne gespeel, wat gevolg is deur ons rugbywedstyde. Ons seuns het nie terug gestaan vir die nat en modderige velde nie. Unfortunately, our netball matches had to be cancelled due to wet and slippery courts. Wel gedaan aan al ons spanne. Baie dankie aan ons ouers vir julle positiewe en lojale ondersteuning.