- Sports

STELLENBERG KWIKSPAR RUGBYDAE

Die eerste week van die tweede kwartaal is die tradisionele Stellenberg Kwikspar Rugbydae. Ons gee geleentheid op Woensdag, vir die o/13 A-spanne en Donderdag vir die o/11 B en o/13 B-spanne om ‘n reeks kort wedstryde te speel. Dis veral die B-spanne wat dit baie geniet om óók hulle rugbydag te kry. The goal of this festival of matches is for schools to prepare their teams for the start of the rugby season. Players have the opportunity to prove their skills after the holidays while coaches can change and experiment with combinations. Dankie aan al die skole wat deelgeneem het en vir die positiewe wyse waarop die spelers ondersteun word. Dankie ook aan ons borg, Stellenberg Kwikspar vir hul getroue ondersteuning aan Eversdal.