- Uncategorised

Gr.1 Mammasaal

Ons Graad 1 mammas het Vrydagoggend vir ons tydens die saalperiode kom kuier. The moms were so proud to see how independent their children have become. Their faces lit up when the learners performed actions songs for them. Van die mammas het ook eens op `n tyd in die saal gesit as EVER – dit was baie spesiaal om weer van hierdie herinneringe te herleef.
Na afloop van die saalbyeenkoms was die mammas bederf met heerlike eetgoed en tee. Dis altyd lekker om ons Everouers te sien!