- General News

EVERBRAAI

Die eerste Woensdag in Februarie is ons tradisionele Everbraai. Soos van ouds, het die wind weer gewaai en gesorg dat die Gr 1 ouers moes kamp opslaan aan  die “rook” se kant van die veld. The Everbraai is renowned for the shift from the Gr 1 side to the Gr 7 side of the field. At some point in the evening parents on the Gr 7 side will look back over the field and very symbolically see their quick transition from where it all started. In ‘n nostalgiese oomblik sluit hulle dan ook só hul laaste Everbraai af en besef die nuwe hoërskoolomgewing lê voor. On the other side of the field all the Gr 1 parents look ahead to exiting years to follow at Eversdal. Die Everfamilie is ‘n geborge omgewing waarin ons gemeenskap altyd saamtrek om die waardes en etos van ‘n Ever uit te leef. Ons is trots op die lojale ondersteuning van almal wat die braai bygewoon het. We look forward to an exciting year!