- General News, Curriculum

LEGO MINDSTORMS FOR EDUCATION

Ons beweeg nou in ‘n fase om STEM al hoe meer in ons skool uit te brei. Die afgelope week het die leerders wat STEM bywoon, meer geleer oor die bekende “Lego Mindstorms”. Dit word reeds op talle maniere gebruik tydens die ontwikkeling van jong leerders, om daardeur hulle die nodige kennis te gee om makliker ‘n probleem op te los.

To engage learners by providing them with these Lego kits, they learn to build, program and develop 21st century skills such as creativity, critical thinking, communication and collaboration. All these skills will ensure that each learner will be able to adapt quicker in a new learning environment.

Die betrokke personeel sal opleiding ontvang en so ook ‘n fasiliteerder van hierdie klasse kan wees. Ons is opgewonde om hierdie blootstelling aan ons leerders aan te bied en ons vertrou dat die leerders dit baie sal geniet.