- Sports

CHAS EVERITT LEERAFLOS

‘n Gewilde item op ons kalender is die leeraflos vir o/7-o/9 atlete. Seven schools were invited to join Eversdal on the athletic field. Die opgewondenheid was merkbaar onder die atlete terwyl hulle aangetree het vir hul items. Daar was egter hierdie jaar ‘n verrassingselement betrokke toe ons die besoekende skole uitgedaag het om twee van hul afrigters/onderwysers te stuur om ook ‘n draai op die baan te kom maak. This event had the crowd and the athletes on their feet, congratulations to the team of Eversdal Primary School that took the first place.

Baie geluk aan die o/9 dogters van Eversdal wat hul item gewen het en terselfdetyd die rekord geëwenaar het. Kenridge Primary was our overall winners on the evening, congratulations to these athletes. Baie dankie aan al die ouers en besoekers wat die spanne so mooi aangemoedig het. We are looking forward to host this event in 2019.