- Culture

Juniorkoor: Silwervaringfees

Die Juniorkoor het op Dinsdag, 11 September by die Silwervaringfees te Laerskool Bastion opgetree. Saam met die Juniorkore van onder andere Laerskole Bastion, Swartland en Kenridge, het ons Evers gesorg vir ‘n genotvolle aand. The highlight of the evening was definitely the mass choir performed by the participating choirs. It was a privilege for our Evers to be part of such a joyous event.