- Culture

EVERDRAMA

Ons Dramagroep is tans vreeslik besig met al hulle optredes, Eisteddfods en feeste met hulle stuk “Ons gaan WiFi.”

Tydens die De Kuilen Toneelfees het hulle 81% behaal en fantastiese repliek ontvang. We are still waiting for the results from the Bastion Varingfees but they were very impressed with our text. The audience also enjoyed it.

This coming Friday they are taking part at the Akkedissie Toneelfees in Villersdorp. Soos die spreekwoord lui ” Break a leg!”