- Sports

SPORTDAG VS SWARTLAND

Hokkie: Die Evermaats het die afgelope Vrydag per bus na Laerskool Swartland vertrek om hokkie te gaan speel. Some of our players were more excited about the bus ride than their matches. Dit bly ‘n voorreg om te sien hoe gelukkig ons Evertjies is om te kan deelneem aan sport. Our Evers played very well.

Rugby: Saterdag het die spreekwoordelike eindfluitjie amptelik die wintersportseisoen beëindig. Dit is met groot waardering dat ons kan terugkyk op ‘n suksesvolle seisoen by Eversdal. Our matches against Swartland Primary School is always a tough fixture. Our teams competed very well, and we manage to win the majority of the matches.

Netbal: Bittersoet is die oomblik tussen oorwinning en die realisering dat dit vir sommige Evers hul héél laaste sportdag was. Congratulations to all the players and teams on their performances. Thank you to Swartland for their good sportsmanship and friendship. Ons sien uit daarna om weer in 2019 in Malmesbury te gaan speel.

Dit was wonderlik om die wintersportseisoen op so positief noot te kon afsluit.
Ons bedank graag ons lojale ouers vir die deurlopende ondersteuning, bystand en opofferings deur die seisoen.