Hermanus het ons die afgelope Saterdag met ‘n pragtige sonskyndag verwelkom. Our u/10B, u/11B, u/14B & C boys and girls took part in this festival. Die Evers het aan verskeie wedstryde deelgeneem en hul uiters goed van hul taak gekwyt, veral as ons na die uitslae kyk. The players enjoyed playing against teams from other parts than the Northern Suburbs. Baie dankie aan die ouers wat die lang pad aangedurf het om ons Evers te ondersteun. Thank you to our coaches and umpires for their support.