- Sports

GEORGE-SUID RUGBYTOER

Laerskool Eversdal se rugby, skaak en tennisspanne onderskeidelik, het Donderdag, 26 April vertrek op hul George-Suid Sporttoer, te George.

The rugby boys played three to four matches daily. The rugby matches saw the boys playing a good brand of rugby against fierce competition.

Die o/11 rugbyseuns het daagliks vier wedstryde gespeel, wat soms maar hard op hul “liggame” was. Ongeag, het hul puik spel gelewer, en uitstekend gevaar tydens die toernooi.

Op sy beurt het die o/13B rugbyspan self prag-rugby gespeel, en het in die finaal te staan gekom teen Grey Kollege.

Die seuns het die geleentheid terdeë geniet, en het hul uitstekend – op en van die velde gehandhaaf. In die ware Eversdal gees “WANT ‘N EVERMAAT IS VROLIK EN “N EVERMAAT IS BLY”!

Welgedaan aan die seuns op ‘n baie suksesvolle toer. We congratulate the boys on a good performance on this tour. Ons sien daarna uit om die geleentheid weer mee te maak in 2019!