- Sports

GREY KOLLEGE RUGBYTOER

Tydens die Paasnaweek het Laerskool Eversdal se 1ste Rugbyspan weer saamgetrek op die tradisionele tog na Bloemfontein. Our rugby team participated in the Grey College Super Series. This tour is renound for very hard physical matches. Teams play four matches in four days.

Ons het op die eerste dag teen Laerskool Vastrap vasgeval in die laaste minute van die wedstryd. Ons Evers het pragtig die tweede wedstryd teen Laerskool Kruinsig gewen.

The third match was a very physical battle with Rooihuiskraal Primary School. We managed to grind out a close win. On the last day we played against Newton Primary School and played a beautiful expansive match to the excitement of all and ended the tour with a comfortable win.

Om drie uit vier wedstryde te wen ewenaar die beste vertoning van ons spanne oor die afgelope twee dekades. Ons is opgewonde oor die wyse waarop die seuns gespeel het. Baie dankie aan almal wat ver gereis het om die span te ondersteun.