- Sports

U/14 BOYS KNYSNA HOCKEY TOUR

Die hokkiemanne het die afgelope Saterdag huiswaarts gekeer na drie dae van swoeg en sweet op die hokkieveld. Once again it was an amazing experience for the boys to participate in this festival.

Ons B-span seuns moes kragte meet teen A-spanne, maar het geensins teruggestaan vir die uitdaging nie. Congratulations to our A side boys who did not loose one match on tour.

Baie dankie vir die ondersteuning van ons ouers tydens die toer, dit word opreg waardeer.