Ons is pas terug van nog ‘n suksesvolle Knysna Hokkietoer met ons o/14A & B-dogters. We were privileged to see some rain along the way. Die spanne is blootgestel aan sterk kompetisie en het hulle goed van hulle taak gekwyt. Our A side played 13 matches and won 12. Die 0/14B-dogters het geensins terug gestaan vir die ander skole se A-spanne nie. Goeie vriendskappe is gevorm en spanwerk is gekweek. We thank our parents for their loyal support.