Ons graad 7-leerders het die afgelope week ‘n geleentheid gehad om buitelugopvoeding te kry deur Jeugtrust. Die leerders het van 14-16 Maart by Bergkroon gekamp.
From the moment they arrived in Wellington, the learners were kept busy with various activities. They first had to settle in their bungalows and make up their beds. After this they were divided into their groups and the activities began.
Die leerders het eers ‘n entjie gaan stap en is geleer van indringerplante. Hulle is geleer hoe en hoekom hulle in Suid-Afrika aangekom het. Die leerders is ook attent gemaak op die geluide wat hulle in die natuur kon hoor. Dit was belangrik, want hulle het toe later weer uitgegaan en moes luister na al die verskillende klanke.
Before dinner, there was a very interesting and exciting session on scorpions. Firstly there was a lecture on scorpions, their classification, their adaptations and their habits. This was followed by a scorpion hunt! All the learners went out to “scorpion alley” and hunted with vigour! No learners or scorpions were harmed during this activity.
Die aandsessie was baie interessant en leerders is geleer oor die redes vir die ekstra geluide in die nag. Hierna moes die leerders hulself was en regmaak om te slaap. Slaap was die moeilikste aktiwiteit van die dag, aangesien al die leerders baie opgewonde was. Die wonderlike reënbui het ook nie gehelp met die slaap nie.
Day two had two great highlights. The first was a hike into the mountains! There were various insightful lectures in the mountains. Information was shared on alien vegetation and why they are so successful in our environment. There was also a short session on Buchu, tortoises and baboons. It was hard work walking through the mountains and the lack of sleep started to count against some of the boys who were struggling to keep their eyes open.
Die hoogtepunt van die kamp was die sessie deur Felix. Hy het ‘n hele klompie wonderlike eksperimente gedoen en baie van die leerders was van mening dat dit die beste sessie vir hulle was.
For supper the learners had to make roosterbroodjies. And there was less resistance to sleep as the wind blew strongly through the night.
Vrydagoggend moes ons oppak en skoonmaak. Voor ons ons oë kon uitvee, was ons terug by die skool.