Op Dinsdag, 13 Maart het Mev. Elizette Nel, ‘n sielkundige vir ons Graad 1-ouers meer kom vertel van verskillende leerstyle. Sy het ook wonderlike idees gegee om huiswerk vir ons maats vetpret te maak.
There were also Maths and Home Language exhibitions, where parents could see how to use everyday household objects to do homework with as well as a practical session to show them all the different ways to use flashcards and flardcards.
Ouers kon ook kyk na ‘n pragtige uitstalling van die Graad 4-leerders se take, sodat hulle kan sien waarheen ons Graad 1’s op pad is.
Thank you to all the parents who attended the evening. If you couldn’t make it, please go to the website to view all the creative ideas.
Baie ouers het die skool bedank vir die insiggewende aand. Hulle is ook voorwaar trots op die klein Evertjies wat reeds so selfstandig is en soveel liefde en omgee ontvang by die skool.
Die ouers is vuur en vlam om huiswerk pret te maak.