Ons hokkie-afrigters het die afgelope week ‘n afrigtingskursus bygewoon om hulle vaardighede op te skerp vir die 2018 seisoen. We had the privilege to be inspired by the West brothers, Bryce and Craig. ‘n Teoretiese sessie, gevolg deur ‘n praktiese sessie, het selfs die “ou hande” ‘n ding of twee geleer. It was fun seeing our coaches involved in the practical session. Ons sien uit na die 2018 seisoen.