Flipping between notes while using OneNote can sound so insignificant but if we explore the essence of this skill, it becomes far more intriguing.
Terwyl ons leerders van graad 4 tot 7 daagliks met hul kurrikuluminhoud via die Microsoft OneNote platform werk, is dit opmerklik hoe hierdie jong leerders bemagtig is om hul notas by hul inhoud te plaas. Wanneer die leerder tussen hierdie verskillende vakinhoude wissel, gebeur ‘n onopmerklike, waardevolle kognitiewe funksie.
Learners constantly see their content and notes visually. Now if you think about the visualization you realize that these learners “see” their notes far more than what they would usually do if their notes were on paper. An important advantage is that these notes are already organized at the relevant places.
Die visuele aspek daarvan om op ‘n meer konstante basis met jou notas en inhoud te werk, veroorsaak dat leerders meer gereeld in kontak is met die kurrikulum. Die multimedia bonus daarvan is legio. Ons is opgewonde dat iets só klein só ‘n impak kan maak.