LAERSKOOL EVERSDAL 0/9A RUGBYTOERNOOI

Op Dinsdag, 8 Mei, was dit weer tyd vir die 0/9A rugbytoernooi, soos aangebied deur die Laerskool Eversdal.

We had five neighbouring schools taking part in this tournament.  The boys enjoyed a cold and rainy afternoon on the field, but still played exceptionally well regardless of the wet conditions.

Die toernooi word op ‘n rondomtaliebasis gespeel, waar elke span die geleentheid kry om teen al die ander deelnemende skole te speel.  Daar word nie ‘n algehele wenner op die einde van die dag aangewys nie, aangesien die toernooi ge-oormerk is vir deelname en genot.

We thank all our visiting schools for taking the time and making the effort to participate in this great afternoon of junior rugby. Ons sien daarna uit om hierdie toernooi weer in 2019 aan te bied.

WESKUS-RUGBYTOER (o13 C & D)

Op Vrydag, 4 Mei het die Laerskool Eversdal vertrek op hul tweede “Weskus-rugbytoer”.  Tydens die toer, het die seuns teen verskeie skole van onderskeidelik Moorreesburg, Piketberg, Langebaan en Malmesbury kragte gemeet.

Our first match on Friday, saw us playing against a strong u/13A Piketberg side.  Our boys played outstanding rugby, with the final score 20-10 in Eversdal Primary’s favour.

Saterdag, het ons aan Laerskool Moorreesburg se rugbytoernooi deelgeneem.  Hierdie was ‘n A- en B-span toernooi, maar ons seuns het egter geensins terug gestaan vir die sterk en harde kompetiesie op die velde nie.

We thank all our u/13 C & D rugby boys for giving there all on and off the field during this tour. Ons sien daarna uit om in 2019 weer hierdie toer met ons seuns mee te maak!

 

GEORGE-SUID RUGBYTOER

Laerskool Eversdal se rugby, skaak en tennisspanne onderskeidelik, het Donderdag, 26 April vertrek op hul George-Suid Sporttoer, te George.

The rugby boys played three to four matches daily. The rugby matches saw the boys playing a good brand of rugby against fierce competition.

Die o/11 rugbyseuns het daagliks vier wedstryde gespeel, wat soms maar hard op hul “liggame” was. Ongeag, het hul puik spel gelewer, en uitstekend gevaar tydens die toernooi.

Op sy beurt het die o/13B rugbyspan self prag-rugby gespeel, en het in die finaal te staan gekom teen Grey Kollege.

Die seuns het die geleentheid terdeë geniet, en het hul uitstekend – op en van die velde gehandhaaf. In die ware Eversdal gees “WANT ‘N EVERMAAT IS VROLIK EN “N EVERMAAT IS BLY”!

Welgedaan aan die seuns op ‘n baie suksesvolle toer. We congratulate the boys on a good performance on this tour. Ons sien daarna uit om die geleentheid weer mee te maak in 2019!

STELLENBERG KWIKSPAR RUGBY DAYS

Aan die begin van die tweede kwartaal skop ons tradisioneel die rugbyseisoen af met ons jaarlikse A- en B-span rugbydae. Stellenberg Kwikspar het soos gewoonte nie geskroom om ons te ondersteun nie. On Wednesday afternoon the u/13 A teams played and on Thursday the u/13 B & u/11 B teams had their day. These rugby days are played in a fast and entertaining manner to the excitement of all the spectators. Matches last only 10 min. which make it possible to play different teams in quick succession.

Die formaat is baie suksesvol en gee geleentheid vir spanne om gerat te wees vir die seisoen. Soos ‘n besoeker-afrigter dit stel: “Nou is ek sommer weer opgewonde vir die seisoen.” Dankie aan al ons lojale ondersteuners. Ons sien uit na die 2018 rugbyseisoen.

GREY KOLLEGE RUGBYTOER

Tydens die Paasnaweek het Laerskool Eversdal se 1ste Rugbyspan weer saamgetrek op die tradisionele tog na Bloemfontein. Our rugby team participated in the Grey College Super Series. This tour is renound for very hard physical matches. Teams play four matches in four days.

Ons het op die eerste dag teen Laerskool Vastrap vasgeval in die laaste minute van die wedstryd. Ons Evers het pragtig die tweede wedstryd teen Laerskool Kruinsig gewen.

The third match was a very physical battle with Rooihuiskraal Primary School. We managed to grind out a close win. On the last day we played against Newton Primary School and played a beautiful expansive match to the excitement of all and ended the tour with a comfortable win.

Om drie uit vier wedstryde te wen ewenaar die beste vertoning van ons spanne oor die afgelope twee dekades. Ons is opgewonde oor die wyse waarop die seuns gespeel het. Baie dankie aan almal wat ver gereis het om die span te ondersteun.

GENE LOUW 7’s

On Wednesday afternoon our u/10A, u/11A and u/13A teams represented Eversdal Primary School at the annual Gene Louw 7’s tournament. The size of the fields are small and resulted in a more physical approach as to the normal expansive style of 7’s. Ons Evers het dit geniet om sulke kort 6 min wedstryde te speel en kon dus teen al die skole speel. Welgedaan aan die o/10A en o/13A-spanne wat deurgedring het na die halfeindstryd. Ongelukkig het beide spanne vasgeval. Thank you to all the parents who came out to support our boys.

O/13C – E CLANWILLIAM RUGBYTOER 2017

27 o/13C-E rugbyspelers het die afgelope naweek vanaf 1 – 2 September 2017 ‘n genotvolle toer na Piketberg en Clanwilliam afgelê.

This tour created an opportunity for u/13 rugby players who would not normally go on a sport tour to enjoy the experience of a tour.

Ons seuns, ouers en afrigters het die rugbytoer en plattelandse omgewing terdee geniet. Die gasvryheid en hartlike ontvangs van Laerskool Piketberg en Augsburg Landbou Gimnasium het die toer gekomplimenteer, waarvoor ons baie dankbaar is.

We played one rugby match on Friday, 1 September against Piketberg Primary School. On Saturday, 2 September we played one rugby match and two 7-a-side matches against Augsburg Agriculture Gymnasium.

‘n Groot dankie aan ons ouers wat die toer meegemaak het vir hul lojale ondersteuning. Baie dankie aan mev. Maresa Pretorius wat die toerpette laat maak en geborg het! Ons glo en vertrou dat die seuns die toer nog lank sal onthou en die nuwe vriendskappe sal koester.

RUGBY VS DURBANVILLE EN DURBANVILLE VOORBEREIDING

Dinsdag en Saterdag het ons spanne meegeding teen Durbanville en Voorbereiding onderskeidelik. Ons junior Evers het werklik hul beste spel opgelewer en goed kompeteer teen sterk spanne. Die dag is uitstekend saamgevat in die pragtige o/9 A wedstryd. Die veggees en opwindende spelpeil van ons span was opmerklik, welgedaan! On Saturday it was the turn of the senior teams to compete. Well done to all our teams for ensuring that we played entertaining rugby for all the spectators to enjoy! We competed with tenacity and there were beautiful matches. We have to salute our boys for there great sportsmanship on and off the field despite difficult circumstances. It is clear that our boys conducted themselves with the values we teach! Baie dankie aan al ons ouers vir hul onvoorwaardelike ondersteuning! Welgedaan aan al die spanne wat gewen het!

HOËRSKOOL STELLENBERG SIT HAND BY

Diegene wat graag hul teenwoordig tydens rugbyoefeninge op prys stel om die Everseuns te ondersteun sal ‘n paar afgevaardiges van Hoërskool Stellenberg gevaar. We would like to convey out sincere gratitude to the coaching staff of Stellenberg High School for making time in their busy schedules to help out during rugby pratices. Beslis ‘n stap in die regte rigting om nóg beter verhoudings te bou en samewerking in die toekoms te verseker tot voordeel van die rugbyspelers in ons gemeenskap.

RUGBY VS BRACKENFELL

Saterdag het ons Evers vir oulaas tuis uitgedraf teen Laerskool Brackenfell. Die ongewone groot getal tuiswedstryde het uiteindelik die einde van die seisoen bereik. Brackenfell sorg altyd vir harde wedstryde en Saterdag het beslis ook in hierdie trant uitgespeel. Our Evers did very good with most of our teams winning and three results that ended in a draw. We are very proud of our Everboys who managed to play entertaining rugby. Good luck for the last match of the season. Thank you to all our parents for their loyal support by staying and supporting the first team.