KNYSNA NETBALL FESTIVAL


During the long weekend, from 26 to 29 April, three of our netball teams took part in the annual Knysna Sport Festival. This development tour is an opportunity that all the players and coaches look forward to each year!

Die spanne het Donderdagoggend reeds vroeg vanaf die skool vertrek en die reis na Knysna was beslis opwindend. Na ‘n lange nege ure busrit het ons uiteindelik ons bestemming bereik. The teams enjoyed a delicious meal at the Waterfront, where after we settled in for the duration of our stay. 

Die drie dae in Knysna was propvol netbal, nie eers Saterdag se reën kon ons stop nie! Al drie ons spanne het in totaal 13 wedstryde gespeel. Daar was ongelooflike gees onder die meisies en soveel ondersteuning vanaf al die Everouers. Ons was nog nooit so trots om ‘n Ever te wees nie.

Come Sunday, with emotions running high, we were all very sad to go home. Most of our Evers stayed behind to spend quality time with their families in beautiful Knysna, while staff and coaches made their way back to Eversdal. What a quiet drive that was!

Dit was voorwaar ‘n toer vir die boeke. Nie net a.g.v. van die resultate nie, maar ook omdat ons soveel komplimente ontvang het oor ons dogters se mooi gesindhede en sportmanskap. Dit maak ‘n afrigter se hart so bly!

Results: u/12 A: Won 13/13. u/13 B: Won 9/13. u/13 A: Won 13/13

BELLVILLE HOSTS PRIMARY SCHOOL NETBALL TOURNAMENT

Op Vrydag, 13 April, het Eversdal se 0/12 en 0/13 dogters, deelgeneem aan ‘n Laerskole Netbaltoernooi by Bellville Hoërskool. Hierdie toernooi is ‘n perfekte platform om die spelers gereed te maak vir die besige seisoen wat voorlê.

Our Teams played five matches each, testing their fitness levels. The U/12 girls played matches against De Kuilen, Brackenfell, Mikro, Bastion and Gene Louw. Our U/13 girls played against Bellville North, Overberg, Brackenfell, Bastion and Gene Louw.

Die dogters het beslis hulle beste gelewer in elke wedstryd en só ook mekaar beter leer ken. Baie dankie aan ons getroue Ever-ouers wat van begin tot einde langs die baan was vir ondersteuning. Ons waardeer julle opreg.

In die foto spog ons 0/13 dogters met hulle nuwe wedstrydklere. Al die dogters, van beide spanne, het beslis Eversdal se naam hoog gehou!

Thank you for your wonderful behaviour and true sportmanship.

GENE LOUW NETBALDAG

U/13 NETBALL GIRLS STORM INTO NEW NETBALL SEASON

Op Donderdag, 22 Maart, het ons 0/13 Netbaldogters deelgeneem aan Gene Louw se Netbal- en rugbydag te Stellenberg Hoërskool. Ons dogters was verskriklik opgewonde om die seisoen af te skop en wéér ‘n wedstryd te kan speel!

The U/13s played a total of three games against Durbanville, Gene Louw and Bastion, respectively. The games were tough, but our girls proved themselves worthy in their performance. From this experience, we take away a few lessons in preparation for the Knysna tour next term.

Die span se spel en vlak van tegnieke lyk baie belowend. Hou gerus hierdie dogters dop – hulle gaan uitblink díé seisoen!!

EVERSDAL NETBALL CLINIC

On Thursday, 22 February 2018, all our dedicated netball coaches attended a very informative coaching clinic, hosted by netball experts, Gertrude Roux and Caroline Roets.

Met passie en ‘n liefde vir dié sport het ons dames met opgewondenheid die kliniek bygewoon. Vele tegnieke en spelpatrone is in diepte bespreek; ‘n onderwerp wat beslis vir nuwe motivering onder die afrigters gekweek het.

Our Ever coaches look forward to the new season and they are eager to implement all that they have learnt from these avid ladies. With new “tricks of the trade” we are more motivated and have a burning desire to succeed.

Dankie aan al die afrigters wat hierdie kliniek bygewoon het. May this season be the best yet!

NETBALL

How blessed are we at Eversdal Primary School!  We were again privileged to have a very good netball season in the beautiful surroundings of Eversdal.  Most of our games were played on our well-kept courts of which we are so proud!

Die speelsters is die afgelope seisoen toegerus met goeie “netball-skills” en gaan die toekoms tegemoet met ‘n liefde en ‘n passie vir ons geliefde spel.

Baie dankie aan al ons speelsters wat elke oefening met soveel ywer en toewyding bygewoon het.  Congratulations to our players for every triumph on and off the court.  Well done to every coach and assistant coach – your hard work and dedication paid off.

Volgende seisoen maak ons weer so!

CHAS EVERITT EVERSDAL FAST FIVE u/13A NETBALL TOURNAMENT

On Thursday evening, 3 August, Eversdal hosted 10 schools to compete in the Chas Everitt Fast 5 tournament. It was the 3rd of its kind, once again sponsored by Chas Everitt. Elke skool het 9 wedstryde van 10 minute elk gespeel. Die wedstryde het gesorg vir groot opwinding onder spelers en ouers.

The tournament ended in an unlikely 3 way tie. A nerve wrecking shoot-out, separated the 3 teams. Gene Louw ended as 3rd place winners, Durbanville took 2nd place and De Kuilen walked away as victors of the night.

Dankie aan ons borg, Chas Everitt, ouers, toeskouers, spelers en personeellede wat hierdie aand ‘n sukses gemaak het.

Quote: Sportsmanship is the ability to win without bragging, to lose without complaining and to play while respecting others.

 

NETBALL TOP SCHOOLS

On Saturday, 3 June, the U.13A Netball team competed in the second round of the Top Schools Tournament.  Our girls played 3 games against Gene Louw, Bastion and Zwaanswyk respectively.

Die Somerset-Wes-windjie het die dag moeilik gemaak vir ons doele, maar nietemin het ons meisies pragtige netbal opgedis en goed gevaar teen sterk kompetisie.

NETBALL VS GENE LOUW

On Saturday, 20 May, our Evers went head-to-head against the very strong teams of Gene Louw. A cold and wintery morning made for a slow start.  Aan die einde van die dag het al die dogters hul beste gegee en goeie netbal gespeel.  Ons is baie trots op elke dogter wat Saterdag ons skool verteenwoordig het.

NETBALL FAST FIVE AT KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

The Netball fast five tournament hosted by Kenridge Primary School, on Saturday the 13th of May, made our u/12 and u/13 C&D girls take a walk on the wild side.  Wild, because instead of 7 players per team, they were now reduced to 5, which meant the game was automatically a faster paced game than usual.  It was a development tournament where our girls had fun throughout the day.  They could improve on skills needed for normal netball games, as they were required to think and act a lot faster than usual.

Although it was a long day, it went by rather quickly and both u/12 & u/13 teams had a “ball”.

NETBALL VS PAARL GYMNASIUM

This past Saturday, our school hosted Paarl Gimnasium for what would be a tough battle.  Our netball girls played very well, winning most of their games.  The U.13B netball girls of both teams, as well as their coaches, wore white ribbons in honour of their teachers who recently passed.  Dankie aan al die ouers en leerders wat ons dogters kom ondersteun het.