GEORGE SKAAKTOER

Ons skaakspan het die langnaweek , 26-30 April, vir die tweede jaar aan die HESS toernooi wat deur Laerskool George-Suid aangebied word, deelgeneem.

It was a developmental experience for our players, who played 7 rounds against very strong teams.

Ons spelers het hul beste gespeel en ons is baie trots op hulle.
Hou so aan Evers!

SKAAK EN TENNISTOER: GEORGE

Op Donderdag 27 April 2017 is daar geskiedenis gemaak.

Eversdal Skaak- en Tennisspanne het op hul eerste toernooi, die Hess toernooi te George, vertrek. Our learners were as excited as the teachers! Being part of 1015 players and officials at the tournament, we are proud that we achieved 3rd place in Chess, 4th place Girls tennis and 3rd place Boys tennis. Ons het ook ‘n tydjie vir ontspanning ingerig. Die skaakspan het die Vervoermuseum besoek en beide spanne het ‘n aandjie van Tienpenboulwerk geniet.

We trust that this tour was just the start of many to follow.

METRO(WP) CLOSED SCHOOLS CHESS TRIALS

The following chess players participated in the WP Closed Trials at Sarepta High school on 10 & 11 March :

Kian Blomerus, Marnus de Wit, Petrie de Wit, Dantè Eaton, Morgan Eaton and Nehan Wessels.

‘n Tawwe naweek waar die top skaakspelers van elke distrik teen mekaar meegeding het.

Baie geluk aan Marnus de Wit wat silver o/9  verwerf het.

CHESS 6- 7 March 2015

Reece Frye, Thomas Blay, Emil Schnabel, Marilee Louw and Dante Eaton participated in the WP individual closed Chess trials this weekend.

Dit was ‘n strawwe kompetisie waar individue van elke distrik teen mekaar gespeel het.  Ons leerders het baie goed gevaar.

For those who made it to the next round in May, good luck!

Hier is Emil Schnabel wat ‘n goue medalje verower het.  Well done, Emile!

image