GEORGE-SUID TENNISTOER

Laerskool Eversdal se tennis seuns en dogters het oor die langnaweek aan die jaarlikse George-Suid Sporttoernooi deelgeneem.

We as spectators have warmed up our necks for a great few days of tennis. Our girls competed against tough competition, battling it out against 4 other teams to make it into the final. After hard work and determination they made it into the finals against Handhoof. The girls really gave it their all, fighting hard and we placed second. The boys section had two pools of three teams each. Our boys were up against stiff competition in the pool, narrowly placed second in their pool. On finals day the boys played cross pool against Grey Collage B fighting for third place. The boys had pure determination to go out there and give it their all. Using team work and individual skills our boys really went out of their way to grab a great victory over Grey Collage.

Tussen deur ‘n baie besige toernooi is ‘n welverdiende rusdag in Hartenbos se Waterpark deur die Evers goed benut. Die Evers het ons sowaar trots gemaak en ons sien uit om in 2019 die beker huis toe te bring!

 

EIKESTAD TENNISTOERNOOI

Op 22 en 23 Februarie 2018 het ons o/11 seuns en dogters aan Laerskool Eikestad se Dubbeltennistoernooi deelgeneem.  Hulle het dit baie geniet.  Goeie tennis is gespeel oor die twee dae en die opponente was sterk.  Dit was vir almal ‘n goeie ondervinding.

The boys and girls performed excellently, and finished fourth out of eight schools. They played a thrilling final and lost by just 3 points against De Hoop.

Well done Evers!

SKAAK EN TENNISTOER: GEORGE

Op Donderdag 27 April 2017 is daar geskiedenis gemaak.

Eversdal Skaak- en Tennisspanne het op hul eerste toernooi, die Hess toernooi te George, vertrek. Our learners were as excited as the teachers! Being part of 1015 players and officials at the tournament, we are proud that we achieved 3rd place in Chess, 4th place Girls tennis and 3rd place Boys tennis. Ons het ook ‘n tydjie vir ontspanning ingerig. Die skaakspan het die Vervoermuseum besoek en beide spanne het ‘n aandjie van Tienpenboulwerk geniet.

We trust that this tour was just the start of many to follow.

LAERSKOOL EIKESTAD – 0/11 EN 0/13 DUBBEL TENNISTOERNOOI: 2017

Op 24-25 Februarie het ons O/11 en O/13A-tennisspanne onderskeidelik aan Laerskool Eikestad se dubbels tennistoernooi deelgeneem. Daar was oor die twee dae vyf rondtes wedstryde gespeel.

Elke rondte bestaan uit ‘n dubbelswedstryd asook ‘n gemengde dubbelswedstryd.

The players enjoyed it very much and it was a great exsperience for our players.  Thank you for the loyal support from our parents.

Eikestad Dubbels Tennistoernooi

Vrydagoggend was daar groot opgewondenheid onder ons O/11 en O/13 tennis seuns en dogters. Een skoolbussie en ‘n paar gewillige ouers was reeds douvoordag op pad Stellenbosch toe vir die Eikestad Dubbels Tennistoernooi. Ons Evers het saam met 7 ander skole by- mekaar gekom vir die amptelike opening van die toernooi. Hierdie toernooi, nou in sy vyfde jaar, sien skole soos Durbanville, Gene Louw, Paarl Gimnasium, Laerskool Stellenbosch, De Hoop, Rhenish en Eikestad op die bane van die bekende Bolandse dorp.

http://www.youtube.com/watch?v=_WlvSumveh4http://www.youtube.com/watch?v=_WlvSumveh4eikestad dag 1.3

 

 

 

 

Our U/11s, playing in their first tournament, started the day with games against Gene Louw, Durbanville and Eikestad.  All of their games were played at the Van der Stel courts, with a lot of support from all the parents. A short distance from there the U/13s were doing battle against Durbanville, De Hoop and Rhenish. After negotiating a rain delay our teams came through some tough rounds and still smiling and running around the courts; even when they weren’t playing matches.

eikestad dag 1.2 eikestad dag 1.1

Day two sees the U/11 team playing De Hoop while the U/13s will be giving their neighbours, Gene Louw, a go on the tennis court.

Thank you to all our parents for coming out to support our future tennis stars!

GERRIE BERNER TENNISTOERNOOI

Op Donderdag 22, Vrydag 23, en Saterdag 24 Oktober het Laerskool Eversdal se eerste seuns en dogters tennisspanne aan die 10de Gerrie Berner Tennistoernooi te Laerskool Gimnasium deelgeneem.

We faced strong opposition in both the boys and girls’ sections but our players did well to put up a strong fight against quality opponents.  On Thursday, our teams played three rounds at various schools in the Paarl vicinity and on Friday our teams played two rounds each.

Saterdag het die laaste dag van die toernooi gesien, en beide ons seuns en dogters het een rondte wedstryde gehad om af te handel.  Ons dogters het uitstekend gevaar en op die dag afgereken met Rhenish Primêr.  Both teams played excellent tennis over the course of the tournament and gave their best despite the heat and very strong opposition.

Unfortunately we did not reach the top 3 positions and had to return home without silverware. We are proud of the way our Evers played and conducted themselves on and off the court, well done Evers!

Ons is waarlik trots op die spelers!

 

L/S BRACKENFELL 4 POT-TENNISTOERNOOI

Ons Ever-tennispelers het Saterdag deelgeneem aan Laerskool Brackenfell se 4 Pot-tennistoernooi. Die spelers het teen sterk teenstand te staan gekom, maar het egter oorwinnings behaal oor onder meer Brackenfell, Gene Louw en Curro. Eversdal het ‘n algehele 3de plek tydens die toernooi behaal en so verseker dat hul slaggereed is vir die seisoen op hande. Welgedaan aan die spelers.