EVERGALA

Op 27 Februarie 2018, het die Evergala plaasgevind.  Dit was ‘n dag waarna baie swemmers en ouers uitgesien het.  Te danke aan die harde werk van ons skool se terreinpersoneel, was die swembad gereed vir die gala.

With much anticipation the first race took place.  It was the first big gala for the u/7 swimmers.  Michael van der Merwe broke three records on the day and was also chosen as the Senior Victor Ludorum.  His younger brother was awarded the Junior Victor Ludorum.  It is the first time two brothers achieved this award on the same day.  Thatiana Thomatos and Tara Uys received the girls’ trophies.  We are tremendously proud of these swimmers.

Ons wil graag die ouers en swemmers bedank wat geduldig saam met ons gewag het vir hierdie dag.  Dit was beslis die moeite werd!

SOTHEBY’S SWEMGALA

Yesterday our school hosted the Sotheby`s School Gala.

Die deelnemende skole was Laerskole Welgemoed, Kenridge, Durbanville, De Hoop en Eversdal. Swemmers en ouers was tog te bly om deel te neem aan hierdie pragtige Gala. Die bestuur van swemprogramme by skole is ‘n uitdaging en die geleentheid om te kon deelneem is met groot opgewondenheid aangepak.

The tension builds as the swimmers line up, waiting with anticipation for the bang! Then, in an instant the adrenaline pumps through their veins as they give everything. The excitement of parents is contagious and contributes to a nice atmosphere around the pool. We would like to thank our swimmers and parents for your positive attitude and contribution towards the success of the gala.

A big thank you to our sponsor,  Sotheby’s International Realty, without whom this beautiful Gala would not be possible.

WELGEMOED SWEMGALA

Ons Evers het gister weer ons naam hoog gehou by die Welgemoed Swemgala. Durbanville Primary, Kenridge Primary (B), Welgemoed Primary, Curro Primary and Eversdal Primary were the schools that participated in yesterday’s swimming gala at High School Durbanville.

Geluk aan ons 0/10 (S) en 0/11 (D) aflosspanne wat eerste plekke behaal het. Our u/14 boys also took gold for the ladder relay.

Baie dankie aan ons ouers vir hulle ondersteuning en aan ons Evers vir hulle goeie gedrag tydens gister se swemgala.

EVERGALA

Ons jaarlikse Chas Everit Evergala het weer vir groot opgewondenheid gesorg al was dit ‘n snikhete dag. Laerskool De Hoop, Kenridge Primary, Laerskool Welgemoed, Durbanville Prep en Laerskool Durbanville was die gaste by ons Evergala. The swimmers enjoyed this event and not even the heat could keep away the parents with their tremendous support. Dit was ‘n groot geleentheid veral vir die 0/7 deelnemers aangesien dit van hierdie leerders se eerste swemgalas is. Thanks to our staff for a well mananged event. Congratulations to Kenridge Primary for taking home the shield. Laerskool De hoop was twee met Laerskool Eversdal in die derde plek. Ons sien uit na die opkomende swemgalas.

DURBANVILLE INTERHUIS SWEMGALA

Van ons leerders het gister deelgeneem aan die Durbanville Interhuis Swemgala. Ten spyte van ‘n sterk wind en ‘n paar ontrekkings weens siekte, het ons Evertjies nog steeds ons naam hoog gehou. Uit die vyf skole wat aan die gala deelgeneem het, het ons Evers ‘n derde plek behaal. Baie geluk aan ons Evertjies wat plekke losgeswem het.

Many thanks to our parents for supporting these swimmers at the gala.

INTERHUIS SWEMGALA

Die tafel was mooi gedek vir ons jaarlikse Interhuis Swemgala. ‘n Mooi sonskyndag het verseker dat die water darem nie TE koud was vir ons Evertjies nie. Groot opgewondenheid het geheers onder ons graad een maats wat vir die eerste keer deel was van hierdie gala.

Evers and their parents enjoyed this fun-filled event. Baie geluk aan ons leerders wat van die ou rekords laat spat het.

Our staff did us proud this year in the “onnie relay”. Congratulations to our staff on a well executed event.

Gr 1 – SWEMPROEWE

Ons graad 1 swemmertjies was gister geseën met ‘n heerlike sonskyndag vir hul swemproewe. What a joy to see those facial expressions when they saw the BIG swimmingpool. Die graad 1’s het ‘n fees gehad met die swemproewe en daar is sowaar talent onder ons swemmertjies. Dankie aan die ouers wat ingestaan het as tydhouers op hierdie besonderse warm dag. Ons sien daarna uit om ons swemmertjies te sien aantree by hulle eerste swemgala.

Chas Everitt Evergala

Baie geluk aan die Evers vir puik sportmanskap tydens die Evergala wat op 25 Februarie 2015 plaasgevind het.  Dankie aan die swemmers wat na afloop van die gala gehelp het met die opruim.  Well done to Kenridge who won the trophy!