KENRIDGE JUNIOR ATHLETICS

Eversdal competed at the Kenridge Junior Athletic meeting yesterday at Kenridge Primary School. For some athletes, this was their first time to compete against other schools. The Evers really enjoyed themselves and kept the Evers’ name high with their good discipline and willingness to participate. It was also a new experience for our athletes running on Astro and not on grass as they normally do.

Baie dankie aan al ons atlete wat hierdie geleentheid bygewoon en hul beste gelewer het. Alhoewel hierdie byeenkoms slegs vir die genot was en dus geen finale resultate opgelewer het nie, kon die Evers hulself geniet. Dankie aan al die ouers wat so getrou ondersteun en geleenthede soos hierdie vir die leerders moontlik maak. Dit word opreg waardeer!

LUKAS POTGIETER ATHLETIC MEETING

Once again the Lukas Potgieter Athletic Meeting hosted by Somerset-West Primary School was a success for the Ever athletic team. Our athletes won a total of 9 medals (3 gold, 5 silver and 1 bronze) out of 34 events against top schools. Well done to every athlete, we know you did your best!

Baie dankie aan al die ouers wat hul atlete so getrou ondersteun en so ook help om geleenthede vir hulle moontlik te maak. Sterkte met die byeenkomste wat voorlê en ons weet dat ons atlete die Evernaam sal hoog hou.
GO EVERS!

FOUNDATION PHASE INTER-HOUSE ATHLETICS

Eversdal had a very successful Foundation Phase Inter-House Athletics meeting on Friday, 26 January 2018. Although it was sunny, the wind definitely made a difference and our athletes had to work hard to get across the finish line.

Baie dankie aan al die ouers vir julle ondersteuning en opoffering om vir ons Evers geleenthede soos dié moontlik te maak, dit word opreg waardeer. Sterkte met die jaar wat voorlê en hoop om julle almal gereeld langs die baan te sien.

OCKIE GOOSEN TOP 10 ATHLETICS

After a very hot day in the sun at Monte Vista Primary School, the athletes of Eversdal did extremely well. We came 3rd out of the 10 schools who participated and were called to the rostrum 21 times with 5 – 3rd, 11 – 2nd and 5 – 1st places. We are very proud of our athletes with their performance.

Baie geluk aan elke atleet met hul prestasies en baie dankie vir die ouers wat ook die son moes trotseer, dit word opreg waardeer. Ons sien uit na komende Vrydag se byeenkoms by Laerskool Bastion, en weet dat ons atlete Eversdal se naam weer hoog sal hou. GO EVERS!!!

CHAS EVERITT MINI-LEERAFLOS

Die jaarlikse Chas Everitt Mini-Leeraflos Atletiekbyeenkoms was weereens ‘n groot sukses! Die deelnemende atlete het groot pret gehad en vir goeie kompetisie gesorg. Baie geluk aan elke atleet en aflosspan met hul prestasies, geniet die oomblik en bou voort op spesiale herrinneringe.

Thank you to the parents for their support and making this event successful. Your commitment and sacrifices to ensure opportunity for these athletes didn’t go by unnoticed. We hope to see you all again next year on the side line for another great day of athletics.

INTERHUATLETIEK

Na ‘n baie vinnige en besige 2 weke is die Interhuisatletiek ook afgehandel. Tussen die hitte van verlede week en die reën die week kan ons net dankie sê vir elke atleet, ouer en beampte wat betrokke was om die Interhuisatletiek vanjaar ‘n sukses te maak. U ondersteuning word opreg waardeer!

Congratulations to all the athletes and their achievements! There will be a podium ceremony in the school hall for the top 3 of each event and the trophy winners; date will be confirmed. We wish you all the best for the rest of the year and hope to see all of you at practice.

WESTERN CAPE ATHLETIC CHAMPIONSHIPS

Well done to our athletes who competed this weekend at the Western Cape Athletic Championships at Dal Josafat in Paarl.
All of them did extremely well considering the stiff competition and kept the Ever name high.

Hierdie atlete is:
Mieke Coetzee – Dogters o/10 Gewigstoot
Cohen Williams – Seuns o/11 80m
Lienka Serfontein – Dogters o/12 Diskus
Dejean Tolmie – Seuns o/12 Verspring
Ongelukkig het niemand deur gedring na SA’s toe nie, maar ons is nogsteeds baie trots op ons Evers.

WELL DONE EVERS!!!

WP ATHLETIC CHAMPIONSHIPS

On 25 February, 11 of our athletes took part in the Western Province Athletic Championships at Blue Downs as part of the MNED Athletic team. Only four athletes qualified to be part of the WP Athletic team to compete in the Western Cape Athletic Championships at Dal Josafat Stadium on Saturday, 11 March 2017.

Mieke Coetzee – o/10 Meisies Gewigstoot (2de)
Cohen Williams – o/11 Seuns 80m (4de)
Dejean Tolmie – o/12 Seuns Verspring (1ste)
Lienka Serfontein – o/12 Meisies Diskus (3de)

Ons wens hierdie vier atlete sterkte toe wat WP asook Eversdal gaan verteenwoordig in die Paarl. GO EVERS!!!

LUKAS POTGIETER ATLETIEK

Gister was weer die jaarlikse Lukas Potgieter Atletiekbyeenkoms te Somerset-Wes. Alhoewel dit lekker koud en die wind van voor was, het ons atlete baie goed gedoen met 3 – 1ste plekke, 4 – 2de plekke en 3 – 3de plekke.

Thank you to all the parents for supporting our athletes and your commitment towards athletics. We appreciatethe sacrifices you make to be a part of your child’s participation and development.

JUNIOR ATLETIEKBYEENKOMS 2017

Op Vrydag 20 Januarie het Eversdal weer hul Junior Atletiekbyeenkoms by die skool aangebied. Dit was weer vol pret en opwinding soos altyd met Evertjies wat hardloop en die skare wat juig!

Thank you to all the parents and teachers involved for ensuring a successful event and supporting our learners to participate and enjoy themselves. Congratulations to all athletes who were placed 1st – 4th and therefore were selected for the schools Athletic Team!!!

Ek glo en vertrou dat u die atletiekseisoen saam ons sal geniet.