GRAAD 3 MARKDAG

Ons graad 3’s het Vrydag,  16 Oktober ‘n markdag gehou vir al die leerders.  Vooraf is daar marknavorsing deur die leerders gedoen en hulle moes plakkate maak om hulle stalletjies te versier.  Dit was ‘n baie suksesvolle dag.  This experience taught the learners how to work with change, to advertise their product and sell to other learners.  Thoroughly enjoyable!

image