GRAAD 7 KAMP: BERGKROON

 

Ons graad 7-leerders het die afgelope week ‘n geleentheid gehad om buitelugopvoeding te kry deur Jeugtrust. Die leerders het van 14-16 Maart by Bergkroon gekamp.

From the moment they arrived in Wellington, the learners were kept busy with various activities. They first had to settle in their bungalows and make up their beds. After this they were divided into their groups and the activities began.

Die leerders het eers ‘n entjie gaan stap en is geleer van   indringerplante. Hulle is geleer hoe en hoekom hulle in Suid-Afrika aangekom het. Die leerders is ook attent gemaak op die geluide wat hulle in die natuur kon hoor. Dit was belangrik, want hulle het toe later weer uitgegaan en moes luister na al die verskillende klanke.

Before dinner, there was a very interesting and exciting session on scorpions. Firstly there was a lecture on scorpions, their classification, their adaptations and their habits. This was followed by a scorpion hunt! All the learners went out to “scorpion alley” and hunted with vigour! No learners or scorpions were harmed during this activity.

Die aandsessie was baie interessant en leerders is geleer oor die redes vir die ekstra geluide in die nag. Hierna moes die leerders hulself was en regmaak om te slaap. Slaap was die moeilikste aktiwiteit van die dag, aangesien al die leerders baie opgewonde was. Die wonderlike reënbui het ook nie gehelp met die slaap nie.

Day two had two great highlights. The first was a hike into the mountains! There were various insightful lectures in the mountains. Information was shared on alien vegetation and why they are so successful in our environment. There was also a short session on Buchu, tortoises and baboons. It was hard work walking through the mountains and the lack of sleep started to count against some of the boys who were struggling to keep their eyes open.

Die hoogtepunt van die kamp was die sessie deur Felix. Hy het ‘n hele klompie wonderlike eksperimente gedoen en baie van die leerders was van  mening dat dit die beste sessie vir hulle was.

For supper the learners had to make roosterbroodjies. And there was less resistance to sleep as the wind blew strongly through the night.

Vrydagoggend moes ons oppak en skoonmaak. Voor ons ons oë kon uitvee, was ons terug by die skool.

GRAAD 1 HUISWERKAAND

Op Dinsdag, 13 Maart het Mev. Elizette Nel, ‘n sielkundige vir ons Graad 1-ouers meer kom vertel van verskillende leerstyle.  Sy het ook wonderlike idees gegee om huiswerk vir ons maats vetpret te maak.

There were also Maths and Home Language exhibitions, where parents could see how to use everyday household objects to do homework with as well as a practical session to show them all the different ways to use flashcards and flardcards.

Ouers kon ook kyk na ‘n pragtige uitstalling van die Graad 4-leerders se take, sodat hulle kan sien waarheen ons Graad 1’s op pad is.

Thank you to all the parents who attended the evening.  If you couldn’t make it, please go to the website to view all the creative ideas.

Baie ouers het die skool bedank vir die insiggewende aand.  Hulle is ook voorwaar trots op die klein Evertjies wat reeds so selfstandig is en soveel liefde en omgee ontvang by die skool.

Die ouers is vuur en vlam om huiswerk pret te maak.

HIGH SCHOOL MARKETING DAY

On Tuesday, 20 February various high schools visited our grade 7s to market their schools. The presentations were done in the school hall. Some schools who could not be here, sent information in the form of pamphlets.

Die verskeie skole het ongelooflik baie moeite gemaak met hul aanbiedings. Die graad 7’s het baie stof tot nadenke. Die hoërskole in ons omgewing is almal top kwaliteit instansies.

The learners enjoyed the energy and originality shown in the presentations. The schools gave the learners important information that they can use when making a choice regarding which high school to attend.

Voorspoed aan al die leerders en ouers met jul aansoeke oor die volgende paar maande.

MAMMASAAL

On Friday the 16th of February, all the Grade 1 moms attended our assembly in the hall.

Die graad een’s was baie opgewonde om hulle Mamma’s op die verhoog te sien en die Mamma’s was verstom dat ons al soos ware Evers optree.  After the assembly all the Moms enjoyed a lovely cup of tea and treats with the teachers.

Thank you for attending and making it another memorable day in your child’s life.

GRAAD 7 SOKKIE- KWARTAAL 3

On Wednesday Evening (27 September) the grade 7’s had their 3rd term sokkie. The theme of the sokkie was NEON!

There was a lot of dancing and some very colourful outfits. The social committee did a great job decorating the hall. It was a wonderful opprortunity for the learners to relax and switch off after a long and gruelling term.

The class dance off was won by 7A1, although some very strong competition was delivered by, especially, 7E1 and 7E2.

Below is two photo’s of the evening.

ENTREPRENEURSDAG

Opgewonde graad 7’s het gister die skoolgrond betree met arms vol produkte vir Entrepreneursdag. Hulle tafelversierings het behoorlik die oog gevang en die skuur feestelik laat lyk.

The other grades were also excited to buy from the grade 7’s! They bought whatever they could buy and supported the grade sevens who prepared the whole term for this event.

Satisfied entrepreneurs counted their money and determined their profit. Happy and satisfied faces were everywhere.

Hopelik sal een van hulle eendag nog ‘n groot bydrae lewer vir ons land se ekonomie!

GRAAD 7 BUITELIG-OPVOEDING

Ons is Woensdagoggend gegroet met heerlike reën! ‘n Antwoord op ons gebede van Maandag. Dit was ‘n besonderse mooi manier om die kamp te begin. Die almagtige Here wat gebede verhoor, sal ons ook veilig hou.

There were some fantastic activities on the first day. The kids were taught about sound waves, fauna and flora. There was a night march during which students were made aware of how far sound travels at night and shown some constellations. They were also taught how to find north using the southern cross.

Ons het eers baie laat klaargemaak gisteraand en die kinders het baie goed geslaap. Vandag lê daar nog baie aktiwiteite voor.

Graad 4 uitstappie na Science Centre

Graad 4 het hierdie jaar vir die eerste keer na die Science Centre gegaan. Die leerders het dit ongelooflik baie geniet. Dit was baie leersaam. Die aktiwiteite het goed aangesluit by die kurrikulum.

The learners were involved in practical investigations. They chose which station to visit after being introduced to each one by the fascilitator. The fascilitator that did the final experimenths had the children spellbound with her combining ingredients to get a flame and in awe with the explosions.