EDUCATION SUMMIT 2018

Personnel from Eversdal Primary School were privileged enough to attend the annual Education Summit at the Protea Hotel, Stellenbosch.  Ten of our educators spent the past weekend listening to various motivational speakers. The speakers ranged from Dr Peter Zilla, head of Cardio-thoracic Surgery at Grootte Schuur Hospital, to a paraplegic motivational speaker and 10 times Boston Marathon winner, Ernst van Dyk.  The theme for the Summit was:  Be a Game Changer.

Dit was ‘n ongelooflike verrykende ervaring en ons het verseker terug gekom met hernude krag en entoesiasme.  Daar was selfs ‘n geleentheid om ons talente ten toon te stel en die leerkragte het die Summit-gangers vermaak met hul weergawe van die “Ellen the Degenerous” konsert.  Hierdie is verseker ‘n hoogtepunt op enige opvoeder se jaarkalender.

VOEDSELFEES 2018

On 20 March 2018 Eversdal had their first ever Food Fair. It was indeed a night that you do not want to miss in future.

Elke graad het ‘n land getrek, en het volgens hierdie tema gewerk om heerlike kos by hul stalletjies te verkoop. Die klasse binne die graadgroep het ook saamgewerk en ‘n opvoering gehou.  Die toeskouers  kon terugsit en dit geniet terwyl hulle aan die heerlike kos smul.

Thank  you to every family member who came to enjoy the evening and support our school.  Most of all we thank all the Evers for their great spirit, we had so much fun.

 

 

EVERSDAL TREASURE HUNT

When it comes to school spirit, Eversdal never seems to disappoint. Once again this proved to be true on Tuesday, 13 March, during the Treasure Hunt.

Ongelooflike pryse was op die spel, daarom het ons leerders meer as 7 000 vlaggies verkoop. Mnr. Arangies het die bommetjies laat neerreën om só die wenners van o.a. ‘n iPad en Lenovo -tablette te bepaal.

Thank you to all our sponsors and teachers involved in this fundraiser. Congratulations to our prize winners.

Ons groet tot volgende keer…Kaptein span die seile!

KARAKTERBOUKAMP

The Character Camp was filled with lots of fun and adventure. The first night the learners couldn’t wait to bring out their flashlights when it started to get dark. Die leerders het kernwaardes aangeleer en nuwe inspirasie gekry om as ambassadeurs vir die skool op te tree. Bringing our learners back to basics is what this camp was all about. Appreciating the small things in life is essential.

Of dit nou die kort staptog na Inspiration rock  was of die donker tonnel; leerders het ‘n vorm van waardering ontwikkel vir die pragtige natuurskoon wat hul omring het.

From praise and worship in the mornings to dancing with your friends in the evening, day and night all we saw was fun and laughter. Mnr. Nortier het vermaak verskaf, Mnr. Van der Walt was die “Dokter”, Mnr. Rademeyer het die kamp gereël en Mejj. A. Henry and M. Henry was die “moeders” op die kamp. I can honestly say we made a great team. This camp was as much enjoyable for us as it was for the learners.

Thank you to the Jam team, and the camp co-ordinators for making this an amazing and memorable camp.

Sien julle volgende jaar!

EVERBRAAI

Wat ‘n ongelooflike aand by Laerskool Eversdal! Die wind was net genoeg om te verseker dat die Gr. 1-ouers ‘ingelyf’ word in die tradisie van in die wind sit en die Everplaas het gewriemel van al die Evertjies wat rondhardloop terwyl Pappa en Mamma ‘n bietjie kuier!

Thank you to all our parents who came to support our annual Everbraai. Some of them had such a lovely time around the fire, they did not want to leave! We appreciate all your effort to come to school to engage in this traditional happening. In only seven years time you will be above the wind!

Eversdal Triathlon

Friday 17 November was the long awaited day! It was the Eversdal Triathlon. An opportunity for kids to compete against each other, with each other and with (or in some cases against) their parents.

This year we were very fortunate, as the weather played along and we had ideal conditions. Eversdal Primary School is very fortunate to still have a pool that is in working order. And the swimming leg was thoroughly enjoyed.

Continue reading Eversdal Triathlon

KASKARDAG

Op Vrydag, 10 November, het ons jaarlikse Kaskardag plaasgevind. Die leerders het met groot afwagting uitgesien na een van ons hoogtepunte in die 4de kwartaal! ‘n Mens kon die opgewondenheid in die klasse aanvoel soos 13:00 die middag nader gesluip het, wat die begin van die renne en amptelike opening van die Pretpark sou aandui.

The level of enjoyment and competitivity was sky high amongst the learners and teachers at the Everrally. In each grade we had a winning class whom will receive their prizes as soon as the announcement is made.

Continue reading KASKARDAG

CULTURE forEVER KULTUUR

Op Dinsdag, 24 Oktober het Culture forEVER Kultuur plaasgevind. Dit was `n spoggeleentheid. Die saal was gevul met die harmonieuse klanke van ons Junior- en Seniorkoor. Marimba Groep 1 se items was gevul met energie, ritme en passie. Die gehoor is vermaak deur die toneelgroepe en spreekkoor wat `n bietjie humor en drama aan die program verleen het.

We also had the opportunity to listen to our learners whom performed exceptionally well at the Eisteddfod. What a privilege to have so many talented Evers. We certainly ended off the year on a high note.

ATKV-GEDIGTEKOMPETISIE

Laerskool Eversdal het vanjaar vir die 10de keer deelgeneem aan die ATKV Gedigtekompetisie wat deur die Durbanville Tak van die ATKV aangebied word.

Die prysuitdeling het op Woensdag, 18 Oktober by Laerskool Kenridge plaasgevind.

Laerskool Eversdal het vanjaar die wisseltrofee vir die meeste inskrywings ontvang.

Sertifikate vir deelname aan die trotse Evers is deur die Voorsitter, Mnr. Marius Conradie, van die ATKV Durbanville Tak oorhandig.

WELWILLENDHEIDSFUNKSIE

Gisteraand was dit weer tyd vir die jaarlikse Welwillendheidsfunksie waar Eversdal al die borge, donateurs, ouerkomiteelede en vriende van die skool tydens ‘n skemerkelkie onthaal het.

Mr Arangies welcomed our guests. On behalf of our learners, Anchen Truter, a Gr 7 learner, thanked guests for their financial contribution, time and ability. Dit was ‘n gesellige byeenkoms en dit was heerlik om die ou bekende gesigte van vriende oor die jare, asook nuwe vriende, te sien.