- Culture

EVERVARIA 22-06-2022

Op Woensdag, 22 Junie 2022, kon die Evers vir die eerste keer sedert 2019 weer die geleentheid kry om ‘n gehoor te vermaak met hul talente. Die proses het reeds aan die einde van Mei begin toe 115 leerders in verskeie ouderdomsgroepe en kategorieë aan die Evervarie uitdunne deelgeneem het. Uiteindelik het 29 items na die gala-aand deurgedring, wat altesaam 52 leerders ingesluit het.

Ons was ook bevoorreg om leerders van Hoërskool Stellenberg as gaskunstenaars by die gala-aand te verwelkom – wat ‘n ongelooflike ervaring.

After a few difficult decisions our judges had to make, our winners were announced… Congratulations to all the participants for giving us an evening to remember!

Winners – Grade (1-4)

Markus van der Westhuizen (Instrumental)

Emma du Plessis, Chaunzel Moolman, Lily Nel, Emily Campbell, Klara van Zyl (Singing)

Lisa Hloyi (Dance)

Jacques-Louis Vosloo (Open Category)

Winners – Grade 5-7

Cara Rossouw (Instrumental)

Sophia Kriel (Singing)

Mienka Kriek (Dance)

Mia de Nysschen (Open Category)

Dankie vir die wonderlike vermaak, ons is trots op elke deelnemer.