By Laerskool Eversdal vier ons vandag Wêreld Oseanedag.
Die leerders het pragtige video’s gekyk wat deur Marine Dynamics vervaardig is. Hulle help om die oseaan naby die kus van Suid-Afrika skoon te hou. Marine Dynamics vat mense om “Shark-cage diving” te doen en is ook baie betrokke by Walvisbewaring en maak seker dat walvisse veilig is sodat hulle kan kalf naby die kus.
Unfortunately the oceans across the world get more and more polluted and our Marine life is suffering. The slogan for Marine Dynamics is Discover, Protect, Educate.
At Eversdal we spend a great deal of time to educate learners about recycling and how we can do our part to save the ocean from getting polluted.
Visit the ocean today and let’s do our part in protecting our beautiful ocean and Marine life.