- Sports

GERICKE HOCKEY TOUR

Eversdal se o/13A en B Seuns-en hokkiedogters was bevoorreg om tydens die Maartvakansie aan ‘n hokkietoernooi te Ceres deel te neem.  This adventure was a first for Eversdal Primary School. Die toernooi is deur Enhanced Sport aangebied, wat ook die afrigtingsklinieke tydens die toer aangebied het. Six schools, from various parts of the country, joined the fun-filled festival. Spelers is blootgestel aan wedstryde, afrigtingsklinieke en vermaak saans.

Our hockey did exceptionally well at this tournament and received many compliments for the way in which they played their games. On and off the field they held the Ever name high. Ons was bederf met ‘n “Zipline”-uitstappie wat veel meer die afrigters uitgedaag het as die leerders.

Thank you to our parents and sponsors for their support. Ons wil ook die afrigters bedank vir die tyd wat hulle afgestaan het om saam met die spanne te toer.  Miss Louise Rheeder came to visit us and enjoyed the quality of hockey on a beautiful sunny day.

We are looking forward to the 2022 hockey season.