Ons is seker daarvan die Evers het die hele vakansie gevra: “Wanneer kan ons nou skool toe gaan?!!”
Woensdag, 19 Januarie, het ‘n nuwe hoofstuk vir die graad 1-leerders begin. Dit was lekker om die stralende gesiggies te verwelkom. Op die eerste dag van grootskool heers daar altyd groot opgewondenheid by almal. Soms wonder ek wie die meeste opgewonde is, die onderwysers of die kinders?
All the Evers looked so smart in their school uniforms. We could see that they were already proud to be at Eversdal Primary School.
Ons het speletjies gespeel om mekaar te leer ken en alreeds in die eerste week lekker gewerk, gespeel en nuwe maats gemaak.
We are looking forward to a healthy year in 2022, where we will be able to do sport and all of the fun activities the school has to offer. This will be a great year!