Daar het groot opwinding geheers op die Everplaas. Ons kon vir baie lank nie wedstryde speel teen ander skole nie. Van ons EVERS het nou vir die eerste keer die geleentheid gekry om `n wedstryd te speel. Dit was vir ons as EVERS lekker om weer leerders en personeel van ander skole te ontvang.
Ons junior rugby het Woensdag weer die veld betree teen Brackenfell. Die Evertjies het besonder goed gedoen. Ons is baie trots en opgewonde oor die toekoms.
On the netball courts the girls played their hearts out and really enjoyed this opportunity. The parents could not enter the school grounds but cheered them on from outside the gates. Their team mates were the true supporters!