- Sports

JUNIOR HOCKEY VS BRACKENFELL PRIMARY

“Ons gaan vandag ‘n hokkiewedstryd speel en ons gaan met die groot bus ry na die Brackenfelt!” – dit was beslis DIE sinnetjie wat gisteroggend deur die Graad 1-gang ge-eggo het! Die opgewondenheid en afwagting vir dié groot oomblik kon in elke spelertjie se stemmetjie gehoor word! Een uur kon nie gou genoeg kom nie, sodat die “dis die eerste keer wat ek op ‘n bus ry” ervaring kon begin.

Trying to teach today was quite tricky as learners kept expressing their excitement and nerves as well as counting down the hours till the matches would start. Finally the intercom go offs with that all important announcement “Can all learners who are playing a hockey match today report to the pavilion.”

Aan hierdie busrit ervaring was daar geensins ‘n teleurstelling nie en daar is so baie nuwe dinge raakgesien “want ek sit hoog!” Die busrit het spoedig tot ‘n einde gekom en die Evertjies het soos miere in ‘n ry na die veld beweeg met hul stokke en sakke en kosblikke! Nou het die groot oomblik aangebreek…..die eerste wedstryd!!

Wat ‘n ongelooflike oomblik! Die eerste fluitjie wat blaas, balle wat geslaan en gedribbel word, doele wat klap in die doelhokke, die kinderstemmetjies wat juig. Ons speel saam as ‘n span.

Teams standing on the side supporting and cheering their team mates on, teachers jumping and celebrating as a goal was scored! Moms and dads parked on the pavement support their juniors from a distant.

Games are complete, time to pack up those snacks and get back to school. The bus drive is quiet, the learners and teachers are exhausted, but a successful day it was for the Evers hockey!