- Sports

U.13 A&B BLOEMHOF GIRLS HOCKEY TOURNAMENT

Die afgelope Vrydag het ons 0/13A & B hokkiedogters deelgeneem aan die Bloemhof hokkietoernooi te Stellenbosch. Despite the extreme heat our girls did us proud. Hierdie was slegs ‘n vriendskaplike toernooi waar die afrigters kans gehad het om die spelers te roteer in verskeie posisies. For our grade 6 players this was their first encounter with full field hockey matches on astro. Dankie aan die ouers vir hulle ondersteuning en bederfies vir die spelers teen die hittige toestande. We are looking forward to the 2020 hockey season.