The Durbell athletics meeting took place at Durbanville High School on the 7 and 8 February. Eversdal was well represented with around 80 athletes participating. This event served as the first round of trials to compete for WP Athletics colours.
Met die byeenkoms se reëls, waar slegs die eerste 2 atlete in elke item deurgaan na die volgende rondte, het Eversdal 15 atlete wat nou aan die Metro-Noordbyeenkoms op Saterdag gaan deelneem. Dit is `n goeie prestasie, veral omdat daar ‘n totaal van 18 skole deelgeneem het. Well done Evers!