- Sports

LUKAS POTGIETER ATLETIEKBYEENKOMS

Die Evers het Dinsdagaand weer aan die jaarlikse Lukas Potgieter Atletiekbyeenkoms te Somerset-Wes deelgeneem teen 11 ander top skole en baie goed presteer.

Our athletes managed to obtain 2 gold medals, 4 sliver medals and 5 bronze medals in the 32 events. Thank you for all the support and commitment from the parents which made this a memorable occasion.